deur Carla Visser vir Gedigte Merkers: Sielkunde, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 27 November 2017 446 gesien 0 Komentare 0hou van Jou fabels Heuning om haar mond gesmeer hart en siel en lus versteur Haar omgee net kom koggel jou kontorsie te kom roggel Onvergenoegtheid mergel nou kierang haar net soos jy wou © Carla Visser 27.11.2017 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende