
Sintese
Op die drumpel
van jou voetspoor
Met ons hande saam gevleg
My weerloosheid
in jou palm bekoor
‘wyl jy sagkuns trooswoorde seg
Ek vir jou my hart
die ewigheid in verloor
eindelik nou, ons saamesmee tereg.
© Carla Visser
27.11.2017
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.