afskeid (Goud)
jy sê jy moet gaan…
los net iewers vir my
‘n liggie aan, ‘n deur skreef-oop
‘n vierblaar-klawer
vir ‘n tikkie hoop
en ek hou plek
vir jou terugkeer oop
© Elmarie Nienaber Van Kampen. 2025
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Januarie 2025 - OOP projek