Jongste aktiwiteit:

Baklei

in vroeë stryd
strek spiere in die lyf,
manne plesier
die prys

warm bloed
spoel dan skoon die lyf,
ego alleen
die prys

vel sweet
trek styf om die lyf,
suur kristale
die prys

baklei plesier
grendel die gestel,
koeëlvastebaadjies
die prys




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed