Begraafplaas ruiter
Onder die mistige sekelmaan huil die ruiter op sy swart perd bedroeflik. Waar hy langs die graf alleen kniel kriewel iets onheilspellend teen sy ruggraat af. Hy vee sy trane met die agterkant van sy hand af en loer rond. Dis donkernag. Pik donker, maar ‘n beweging in die hoek van die begraafplaas laat sy gil in sy keel stol.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Kiekies
Jy sal hierdie een moet aangaan en voltooi!