Jongste aktiwiteit:

Beter dae

Beter dae

Deur: Ryno du Plessis

Elke dag voor die son, sit Piet Basson.Wag vir beter dae.

Op sy foon kon niemand pla, anders hoor jy hom gou-gou kla.

Werk wat wag, staan nog ʼn dag.

Môre sal ons dit gou doen.

Jare kom en gaan, Piet Basson sit stom en dom.

Beter dae het gegaan.

Uit sy les kon ek besef: Beterdae staan verslae.

Sou jy hul nie soek, bly hul in die hoek.

© Ryno du Plessis 2026

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed