Jongste aktiwiteit:

Rooi lippies

Rooi Lippies Deur: Ryno du Plessis

Met lippies rooi, voel sy mooi, elke vrou se behoud.

Maak nie saak wat die kalender sê, rooi lippies moet sy hê.

Sou jou nou ʼn man moes vra, sou hy wel wou sê: hartjie mooi bly beter as lippies rooi.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed