Jongste aktiwiteit:

gesig

 

 

wat ek sien

en wat jy sien

is nooit dieselfde

wat ander van jou sien

en wat jy wil hê hul moet sien

verskil ook meestal hemelsbreed

solank die onvervulde gevoel

van nie-aanvaarding

by jou heers

sal hierdie

verskille

jou pla

jou

heelwees

jou selfrespek

die gelukkigheid

van ‘n vervulde

geseënde lewe

is nie altyd

vir jou

beskore

soms moet

jy eers in diep water

leer swem voor

jy kan

loop

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Noelle Hart het n geregistreerde lid geword

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nadia het n geregistreerde lid geword