Jongste aktiwiteit:

wee diegene

ritmiese voete stamp
natuurlike oer formasie
soos zoeloe krygers gevorm
so breed soos die pad en meer
maar nie net dreunsang die keer
verdeel nou in groepe en flanke
terwyl die aandag gerig bly
op die groot massa wat jil
plunder ander groepe
besighede en motors
dit word nou duidelik
dat agter die dronk massa
dronk van emosie en wyn
geen werklike griewe
onverdraagbare pyn
verskuil lê nie
gekoop is hulle
met buitelandse pond
valse beloftes van rykdom
en die witman se grond
reeds uit siener se mond
weet ons wie en wat gaan val
dit is reeds so dat die kruisvlag
wat nog moet boet vir vrou en kind
in konsentrasiekampe vermoor
sonder gewete of vergoeding
lande se rykdom gestroop
volks moraal uitgemergel
tans hul eie ondergang
in die gesig staar
©Teárlach.



Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed