Vraag
die strewe na
vooruitgang het
swaar en straf gebring
aan belaste onskuldiges
wat die vrag moet dra
bronne van welvaart
word gekap uit oerwoude
en vloei uit riviere
dit vermolm groen blare
in komposhope
gevestige belange
deur misbruik verkry
word hardwerkend bewaar
die eeue oue strewe
na behoudende vrede
word as snert verwerp
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.