Nog net een besoek
Sak en pak was ek afgelaai “pappа,ons kom maak gou weer n draai.”
Dae, weke, maande, nou al jare, steeds sit ek in my sliwer jare.
Pappa sal aahou wag, vir daardie dag.
Al is dit nog net een besoek sal ek op jou wag
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.