Jongste aktiwiteit:

Harlekyn

Jy laat lag, maar steeds dra jy n traan.

Mense wag want jy is die komediaan.

Tussen al die maskers en toor bly jy steeds skaam. Bêre jy dalk nog n traan?

Die musiek stop, ligte raak dof. Jy is terug in jou dop.

Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak