deur Ryno Du Plessis vir Gedigte Share: verwante: Vuurspuwende liefde Tranekatarsis 6 Februarie 2026 89 gesien 0 Komentare 0hou van Toe Lenie nog kon lag Brood en beskuithet sy geknie. Eina het sy gesoen met n pleister verbloem. Vandag Vrou alleen, sonder kind of kraai, kan sy haar eie pyn nie verdoem Ryno du Plessis Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende