deur Ryno Du Plessis vir Gedigte Share: verwante: stok-siel-salig-alleen Arboretum 6 Februarie 2026 91 gesien 0 Komentare 0hou van Gebed van n sondaar Dankbaar kom sit ek voor U my Heer, soveel wat ek nog moet leer. Here, die oordeel kan ons as mens nie keer Tog doen ons dit self keer op keer. Dankie vir genade uit U hand Amem Ryno du Plessis Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende