Jongste aktiwiteit:

pole

gedenk die sabbatdag dat jy dit heilig

denke, drome, gedagtes emosie spoel oor my

soos die seeluggie saggies oor my duin waai

soms rukkerig, soms stormagtig en swoel

bring dit die soutsmaak oor my lippe

van die oseaan se reuk en bestek

rustend, lê die geil woorde

en wag vir eerste dag

van nog een week

Suidpoolstrome

vloei koud verby

hou Pallachiese vis

in skole naby ons kus

sodat ek dit kan ruik

waar ek op my duin sit

onder meeue se gekras

en melkweg se strome sterre

mōrester se winkende helder wit

en belofte van geel tot dieprooi

oggendstond – met die Maan

wat sak in die Weste

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak