Jongste aktiwiteit:

Harmonieuse Melodieë

Donker golwe met silwer branders breek
in ’n ritmiesie akkoord
die seebries melodie in
liefhê tempo geharmoniseer

’n diepe kalmte omgeef met
melodie en harmonie in liefdes towerkrag

wyl branders bruis op maanlig strand
skree baritonstem seemeeue kras
in ’n duet
teer in samesyn

in stilte onder die sterrenag
maanlig drome en liefdes passies vervleg

sonarms skyn hul lig oor horison se kalm golwe
geel oranje rooi hitte breek koele bries
maar soos die dag ontdooi
tjirp klanke dartelende en uitgelate

verander die note vinnig en vurige
in ’n baldadige gelag gekuier en gejaag




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed