Jongste aktiwiteit:

blaam

 

 

die blaam is nie myne nie

ontkenning aan orde van die dag

as dit bloot net ontkenning was

maar iets of iemand anders

moet die skuld kry

 

volkskulture verskil

inbors en gewete heers dikwels

by ander kulture word dit negeer

daar bestaan selfs die woorde

in hul dialektiese taal

 

om waarlik te kan glo

dat daar ’n Verlosser was en leef

kan die enkeling nie blaam vermy

moet hy en sy eers sonde erken

voor hul verlossing ontvang

 

© Tearlach.

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed