deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Mensnuut (goud) VERLORE DOSSIER 29 April 2025 278 gesien 0 Komentare 0hou van bodem op drempel van my bodem lê blare van my sous my lewensessens wat nesmaak daaroor vlieg my gedagtes sweef dit oor wye veld lig en waarheid self ingeweef in gewelf © Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende