Jongste aktiwiteit:

boks

flink en lenig klim deur die toue
uitgekyk deur vermaarde straat vegter
met vloedgolf van wilde houe verlaat hy die kryt
traumatiese geheue patrone van mislukking
ingehamerde oorlewingsdrang verlos
slag op slag word verower
kop bly skoon
weet hy
wanneer
om uit te tree
dan
bly
hy
so

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak