deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Tyd se woeste wysers Net na dagbreek het ek jou vers gelees 5 November 2024 523 gesien 0 Komentare 0hou van boodskap my boodskap is in ‘n bloekomboom my woorde, emosioneel uit ‘n droom soos die geur van kruietee in my intrek hoop ek sal dit ook vir jou werk suiwer, helder en vroom Ó Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende