Jongste aktiwiteit:

BOSVELD SPORE

Spore verraai jou rigting
perfek in harmonie getrap
klam in klipperige rivierbedding
wat diamante uit vloedwater baar
gras soldaatsade wat met poeier arms waai
as jy soek sal jy vind
die bosveld die binnekring van jou hart
@Loret




2 Kommentare

Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak