Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: brakkenjan

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 13 Julie 2021 Aantal woorde: 60 71 Kere gelees 1


dou voordag
krap hy teen my bed
tyd om op te staan man
my blaas wil bars jong
heel nag uitgehou
swaar lig ek my
uit die warm
komberse
vinnig
af met die trappe
agterdeur oopgooi
vinnig op met die trap
vir oulaas weer inkruip
met die salige gevoel
van ‘n nog warm
kussing onder
my oor

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1168
Kommentaar telling: 147

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 135 gaste aanlyn

Bydraes – Argief