Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vervalle Museum

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 14 Julie 2021 Aantal woorde: 51 39 Kere gelees Hou van

goeters staan teen
verf af swart kol mure
bruinvlek fotos skeef
alles ń bietjie dof

agter kraak glas
lê kante opkrul boek
in vassteek laai
vertoonkas

buite helder
agter skoon glaspanele
te koop goedere uitgestal
vroue in blom rokke

tussen museum en
môre moderne beelde
is die huidige utopia
so onbereikbaar




TEMAS
1 Kommentaar
  1. morne du preez

    18 Julie 2021

    Hier lê ‘n mooi boodskap!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 537
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 262 gaste aanlyn

Bydraes – Argief