Jongste aktiwiteit:

dagboek

klein nota boekie
maak jy woorde
skryf jy ‘n storie
uit alle oorde

elke bladsy vol
skribbel en soms
wel onleesbaar
maar daaruit
kom begrippe
wat geboorte
skenk aan
gedagtes
wat soms
gedigte
word

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed