Jongste aktiwiteit:

goeie môre

goeie môre – goeie môre
op nog ‘n mooie dag
maak oop die oë
en begin sommer lag

goeie môre – goeie môre
vroeg, vroeë en vroegste
vandag is dit jou eerste dag
wees vrolik en glimlag

goeie môre – goeie môre
sien die mooi raak
soos die dag om jou kraak
vra die paddas om tel kwaak

goeie môre – goeie môre
ontwaak en kry lewe
jou dag vlieg verby
skyn jou lig maar oppad

goeie môre – goeie môre
kniel voor jou Meester
en begin sommer sing

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed