DEUR DIE VENSTER
DEUR DIE VENSTER
Vers 1
Deur my venster, daar buite, sien ek jou stap
ek struikel, amper oor die trap!
my hart gaan staan, van die groot, inpak
jy laat my na my asem snak!
Vers2
Deur my venster, daar buite, sien ek jou stap
ek struikel, amper oor die trap!
jy maak my bene, heeltemal lam
my hart, brand, met ń vuur en vlam!
Vers 3
Deur my venster, daar buite, sien ek jou stap
ek stuikel, amper oor die trap!
ek staan en kyk, heeltemal verstom
my droom het eind’lik waar gekom
Koor
My liefling jy, van my grootste drome
ons wandel langs mooie eikebome
my liefling jy, laat my voel soos n kind
my Liefling, jy waai, oor my, soos die wind
ek het my liefling, daar buite gevind
Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.