Jongste aktiwiteit:

VOETSPORE IN MY HART

VOETSPORE IN MY HART

Vers1
Jou voetspore in my hart
is diep, in my siel, vas gebrand
jy laat my hart nog bewe
ons verlede is vergewe

Vers 2
Jou voetspore in my hart
is diep, in my siel, vas gebrand
verlange, na ons verlede
verlang ek, na ons vrede

KOOR:
Jou verlange in my hart
is jou naam in my hart gebrand
ons sal altyd daaraan vasklou
ons sal altyd dit behou
bring baie verlange, en smart
baie verlange in my hart
tye wat ons saam onthou
tye alleen sonder jou

Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
liedjies tekoop e-pos
eleen.vorster@gmail.com




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed