Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

deursigtig

 

 

versugting op versugting

boodskappe wat trane bring

nader en nader aan die jaareinde

alles en nog wat gaan spoedig verby

is alles deursigtig of dalk deursugtig

almal wil alles tot op die laaste hê

elke oomblik van plesier uitbuit

elke genotvolle ervaring leef

dan kom alles tot stillstand

by geboorte van ‘n Kind

dan is alles helder

dan is alles mooi

versier in neon

dan is alles

verby

begin alles weer voor

begin die eerste

moegheid

weer

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed