Jongste aktiwiteit:

Die avontuur van liefde

‘n Oomblik van goud
waar die golwe tyd wegspoel
‘n glans sprei
oor onbereikte drome

Waar skulpe soos weeskinders
so verwese lӗ
trane van goue paadjies
oor die strand kleur

Skyn die son oor die see
soos ‘n stuk glas
hou jy binne jou hand
korrels van sand




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed