Jongste aktiwiteit:

Wilma .

Ek dink aan jou
vis uit die see vol,
oor liefde vir jou sal rou
my nooit nie vul,

jou hare blond
soos die maan in die nag,
jou oë so blou
soos die see op ‘n skone dag,

perske wange in volkleur,
lewe in sy fleur,
net soos sterrewagte,
gevul met rein gedagte,

my liefde vir jou
sal my nooit nie laat rou.

11/09/1975 © C. du Plessis

uit – Die Poort is nou, Deel I: Versamelde Werke




Ek wou nog altyd skryf en het uiteindelik laas jaar 'n bundel uitgebring. Ek bedink nie spesifiek 'n skrywe nie, dit kom spontaan en op ingewing van die oomblik. Ek sal enige kommentaar, sleg of goed, aanvaar met ope arms.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak