Jongste aktiwiteit:

Die dier (Met apologie aan Van Wyk Louw)

Raka is liefde my vriend
en sou ons saam sterf vanaand
van wellus moeg en uitgediend
sal die laaste rimpel van sy lag
oor die wêreld hom ontplooi
en vroeg-môre as ons stil
nog ewig lê – stadig stukkend sug
krap hy die laaste krummels pap
uit die leë omringde bakke van ons arms
tot ons leeg en wit gebreek agterbly
in die riet-omheinings van ons harte




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed