Jongste aktiwiteit:

Die grond is ‘n sagmoedige ma

die grond se sagte hart klop onder my
waar sorgsame organiese materiale haar hart gesond hou
ruimtelike porieë rustig asemhaal
knussige gronddeeltjies omarm die drade van lewe
lewende grondwater die groeikrag gee –
‘n sagmoedige ma wat haar kinders omsien

© Roeline
*organiese materiale om in ‘n maklike taal te verduidelik – is die kos vir grond (hou die grond gesond) – net so moet ‘n ma eet om gesond te bly sodat sy na haar kinders kan kyk
*porieë – die lug in die grond – werk soos ons longe




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed