Jongste aktiwiteit:

Die Paradoks

Die Paradoks

Ek is ‘n lewenslange
gevangene van my eie herkoms
en vrywillig onderworpe aan
die tradisies ingebed in my gene,
‘n etos afkomstig van eeue oue
beskawings uit Dietse volke wat
onherroeplik en trots deur my are vloei—
Die paradoks is ek voel vry in my
gevangenskap en leef my ideale
talente en emosies van vreugde
verdriet, haat en bo alles liefde
ongebonde uit binne die mure
van my herkoms—

Janetta – Helena [Babs]©

 




1 Kommentaar

  • Toom

    Een van die definisies van die hel is dat 'n klein ongure begewenheid hom tot in die ewigheid verhaal en herhaal en herhaal... Een van die definisies van die hemel is dat 'n klein vreugdige begewenheid hom tot in die ewigheid herhaal,... Uit toeval het jy oor hierdie waarheid gestruikel. Interessant. Hoe sien jy dit? Ek sou dit as hemels beskou, insover as ek my gevangenskap sou geniet. Mos. Nè? Groetnis vanToom Mooi geskryf, vind ek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed