Jongste aktiwiteit:

Digsjabloon

In die digsjaboon
wat my pen beletter,
bloei my woorde kranhartig.
Met propvol passie skryf hy
van pragmatiese gedigte
so oorweldig oor jou.

So blaak woord liefde
inkbevlekd met die saamflans
van jovialheid
ontwerp digpatrone
terstond tot in jou tempel.

Vrugkiem my fundamentele pen
emfaties in verskuns se koerasie,
die digsjaboon van my digtrant
om blydskap in jou binneste te damp.

©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
28 Julie 2019




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed