Jongste aktiwiteit:

DONDERDAG: Ystervrou

Donderdag YSTERVROU

Altyd moet ek soveel vooraan skryf om plek in te neem sodat my meesterstuk (!PLAGIAAT! Afgeskryf!!) nie korter is as die aankondiging nie. Dan hoef niemand mos aan te kliek nie. Dus kry ek so wenig „lesers” oftewel aankliekers. Want dis reeds alles daar!

Na die „Interregnum” van ‘n paar mansmense kry die Britte weer ‘n vrou aan die roer. Of ons van mevrou May so ‘n spreekwoord gaan kry?

„Ek steur my nie aan wat my minísters sê nie,

solank hulle doen wat ék vir húlle sê.”

[Margaret Thatcher (1925 – 2016) britse Eerste ministerin]

Origens: Sy het gemeen: „Die haan mag kraai, maar dis die henne wat die eiers lê.”

14e.Juli2016




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed