deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 29 Augustus 2020 446 gesien 0 Komentare 0hou van dowwe leser jy lees van plek tot plek net soos ‘n aanlyn gek met suid-ooster in sy bek lees die lewe soos dit is nie soos ‘n dooie uit ‘n kis met oë wat niks sien wil vis ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende