deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Hey meneer Duiwel Dans met my 2 Augustus 2023 462 gesien 0 Komentare 0hou van Eindes eindes hang onafwendbaar as siklus valbyle oor alles eindes hang stinkrook as disintegrasie seine oor ashope eindes lê natmuf as vernuwings kompos in gras en kennis Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende