Tanka 3
(goud)
sy nuwejaarsbruid
(in rookvaal sluiers gehul)
strooi asgewade
oor Leeukop se fynboswang
– swart roet haar soen van verraad
© Carma Shaw
29 Januarie 2019
4:08
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek