Elemente
Elemente
windmeules fluister
liefdesklanke
deur die sterreruim
Jou skoonheid … is die melkweg
waterdruppels drip
laggend op ‘n vensterbank
fossiele vasgevang in tyd
verberg deur aardstof
vuurballe ontsnap
uit die hand van Ra
…
© L Barnard 10/09 2018 (Linlithgow Skotland)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.