Jongste aktiwiteit:

enkel

 

 

enkel maar

nie alleen

alleen

maar nie enkel

verdrietig my lewe

so vol herinneringe

party verlammend

ander weer

ontspannend

hoeka se tyd

kan nie vandag regeer

dit kan egter gedagtes

op hoop jaag in emosie

baie denke bring

soms vrede

soms

die

lelik

uit

die

verlede

laat gedagtes

drome word

lugkastele

wat emansipeer

in hedendaagse data

vol inisiatief

vars waarhede

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed