Jongste aktiwiteit:

freddie

donker bruin ogies kyk na my
met gevlekte wit en bruin ore
tussen swart wimpers verlore
so sal hy al sy tyd aan my wy

gesiggie altyd vriendelik gedweë
altyd by my voete rustig wakker
beskerm hy my van elke rakker
hele lewe soos goue rots gedeë

hart van ‘n leeu in lyf van ‘n dwerg
sy naam is vreemd genoeg freddie
wat ek weet: oor my is hy baie erg

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed