
Gelykheid
praat jou mond verby
sê net die “k”-woord vry
land jy in vuil tronksel – hel
“kill the boer – kill the farmer”
word jy nasionale held
wen jy miljoen stemme
“voor vryheid en voor recht”
so het stoere boere voort geveg
“gelykheid” in Afrikaans
vertaal nie in “afrika–kaans”
so vertaal “makua”
ook nie in Afrikaans
behalwe dat dit verwys
na mense sonder maniere
net so min bestaan daar
‘n woord soos “gewete”
in “afrika – kaans”
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.