Jongste aktiwiteit:

gewelf

 

 

onder eindelose hemel draai lewe saggies
uitgestrektheid van wonders en  geheime
harmonie verkondig deur sonverligte dae
tog bly daar raaisels wat wag om te ontplooi

uit grond vorm drome wortels wat groei
verraai hoop dat die bodem wel wil gee

berge troon hoog, aanskou wedloop van tyd
strome verf verhale in fluistering van genade
bosreuse haal diep asem, bly in vertroosting
wyd  lê veld verlate in  maanverligte omhelsing

harte klop ritmies op sagte maat van natuur
dans van lewe gaan voort, onder uitspansel

 

© Tearlach.

 




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Koos Elsum het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak