Gryp na grashalms
Jy gryp na lug
die vlakte sleep
op die bult se rug
waarheen wil jy vlug?
Die aarde gryp jou voete
ontsteld oor al die woede
en met wonde van twyfel…
wonder ek
of is daar plek
vir my in jou drome
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus - As die seisoene draai projek