Jongste aktiwiteit:

hartstaal (Goud)

die hart

…passievolle kruitvat…

laat hom naïef uitlok

en reageer dan ten beste

…onvoorspelbaar

op die verleidelike koggels

van liefde en haat

© Elmarie Nienaber Van Kampen, 2025




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak