Jongste aktiwiteit:

homme

 

 

laat alle homme weet

dit is tyd om te vergeet

van ditjies en datjies

en katsebladjies

 

een hom – twee homme

dronkes val oor dromme

drank verdra nie onreg

en ruggraatloosheid nie

 

al die homme saam

kan jy in een kassie raam

grootheidswaan beslaan

byna elke hom se bestaan

 

sodra ‘n hom ‘n hy is

word hy deel van die homme

wat wêreld bestrooi met bomme

al die ander die skuld gee met lis

 

© Tearlach.

(French: nickname from Old French homme ‘man’ (compare German Mann ), or status name from the same word with the sense ‘vassal, feudal tenant’)

 

 

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed