Huis (goud)
In hierdie huis waar ons kom lê
en soggens ons gebede sê
is daar vele kamers van belang
maar net een waar ons ‘n lig moet hang.
©Morné du Preez
2 Kommentare
-

Seirdna
Puik Morne
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek