Huisie op die rots
Huisie op die rots
Deur: Ryno du Plessis
Fondasie diep gegooi, bou ons huise tog so mooi.
In geloof bou ons kastele op die sand. Vergeet van môre se goue rand.
Lei my, Heer, op die regte pad, breek af my huisie op die sand.
Help my, liewe Heer, dat my huis van geloof op U rots mag wees.
My fondasie sterk in U Gees.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.