Jongste aktiwiteit:

Kruispad

Kruispad

Deur: Ryno du Plessis

Soveel keer staan ek weer by ’n bekende, onbekende kruispad.

Watter kant moet ek kies?

Hoe vermy ek nog verlies?

Reguit deur—ons verstaan nie, maar Moses vertel van ’n see so diep:

U het ’n pad geskep.

Angs en kommer laat ons wonder, soos die soldate van Farao.

Leer ons weer om in geloof aan te hou.

U maak ’n weg deur see en berg,

en met geloof besef ons—

U bly in beheer.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Landi het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ODBNamibie het n geregistreerde lid geword