Jongste aktiwiteit:

Elke dag is ‘n fees

Maak toe jou oë en luister –
haal diep asem… en voel
die kalmte oor jou spoel,
wyl natuur in jou oor fluister.

Sien elke dag as ‘n fees
moet nie’ die seer daarin lees!




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed